Die Getuienis

Die Getuienis

2021 • 160 pages

Ratings1

Average rating4

15

‘n Boek wat my my asem heeltyd laat ophou het! ‘n Boek oor godsdiens? Nee. Kritiek oor godsdiens? Nee. ‘n Satiriese blik op godsdiens? Nee. Dis bloot die getuienis, ‘n verslag van ‘n reis van twee mense, wat hulle baie intieme verhouding met Vader uitleef. DIe Getuenis is Francois Smith se boek wat so totaal anders is as sy vorige boeke en wat ek regtig baie geniet het.

August 22, 2021Report this review