Ratings1
Average rating4
Vintage Maas! Die boek lees soms moeilik, dit is ʼn groter uitdaging as wat Koljander was. Dit gee leidrade en suggereer meer as wat dit uitspel. Dit is nie ʼn boek vir ʼn vinnige lees nie, dis nie ontvlugtingsmateriaal nie.
Dis ‘n boek vir ʼn herlees, want die proses is belangriker as ʼn verrassende ontknoping.