Ratings1
Average rating4
Hierdie boek is eintlik ‘n aanklag op die samelewing. Dit is die hartroerende verhaal van Siena en haar mense. Dit breek jou hart, want jy weet daar kan nie uitkoms wees nie. Dis nooit sentimenteel of ‘n verromantisering van die karretjiesmense nie.