Lyfspel: Erotiese kortverhale deur Suid-Afrikaanse vroue

Lyfspel: Erotiese kortverhale deur Suid-Afrikaanse vroue

1994 • 141 pages

Ratings1

Average rating5

15

Ek het hierdie boek 20 jaar gelede vir my 40e verjaarsdag gekry, van ‘n dierbare vriendin wat intussen oorlede is. Daar is ‘n nota voorin: Don't let anyone put Baby in the corner.

Hierdie boek het my oor die jare baie gehelp om selfvertroue in verskillende situasies te kry en gehelp om my te vorm. Dit was vir my net soveel meer as blote erotiese stories!