Ratings1
Average rating4
As jy jou hart gebreek wil hê, lees hierdie boek. Tog is dit die realeit, ek sien dit daagliks om my. Ek ken die Esters, die Katjies, die Nevilles. Deurie genade ken ek nie ‘n mister Louis nie! Dit is die verhaal van soveel mense, van sukkel met behuising, sukkel met oorlewing, armoede, drankmisbruik. Tog verval die skrywer nooit in die verromantisering óf sensasiesoek daarvan nie. Sy vertel bloot die storie soos dit is