Cover 4

Zola

2019 • 301 pages

Ratings1

Average rating4

15

Wow! Wat ‘n verhaal! Crimi's is nie juis my ding nie, maar hierdie een! Dis donker, dis droef, dis seer, dis real, dit ruk jou maag ‘n ent uit jou lyf uit.

“Hulle noem haar die Goudstad. Sy het baie stories. Baie geskiedenis. Maar dis nie sy wat die hart van goud het nie, dis die mense. Hulle gee die hart.”

Smith se karakters gee die hart, al bloei dit.

December 10, 2019Report this review