Ratings1
Average rating5
Hierdie is een van daardie boeke wat jy stadig moet lees. Die prosa is baie, baie besonders, die donker humor, die grense van mense wat tot die uiterste gedruk word word baie goed hanteer.
Deborah is ‘n meester van huishoudelike noir, met elemente van mistiek daarby ingeweef. Bepaald ‘n baie ongewone moordstorie.