Ratings1
Average rating4
Op sestien kort mens nog jou ouers se toestemming vir alles. Maar nie Charlie Koekemoer nie. Sy is van kleins af geleer om selfstandig te wees. Op drie kon sy brood smeer, op vyf hotdogs in die microwave maak ... In graad elf, waar sy nou is, hanteer haar advokaat-ma en -pa haar soos 'n jong dame van twintig. Hulle is amper nooit by die huis nie. En omdat hulle skuldig voel oor sy so baie alleen is, mag sy kom en gaan soos sy wil, probeer hulle vergoed met duur geskenke. Maar Charlie se lewe word in een week onherroeplik verander.
Reviews with the most likes.
There are no reviews for this book. Add yours and it'll show up right here!