Ratings1
Average rating4
We don't have a description for this book yet. You can help out the author by adding a description.
Reviews with the most likes.
Zelda Bezuidenhout is vir my die Afrikaanse skrywer wat die mees kreatiefste omgaan met taal. Jy kan hierdie boek op enige bladsy oopmaak, en net daardie bladsy lees vir die manier waarop sy beelde inspan. Sy skryf net eenvoudig beautiful, soveel so dat ek soms vergeet om op die storie self te konsentreer.
Die tweede deel het ek vinniger gelees, dit was amper asof dit ‘n boek op sy eie was en ek het effens verwyderd daarvan gevoel, miskien omdat spanningsverhale nie my eerste keuse van genre is nie. DIe karakter Magdaleen het my laat voel of ek van haar ‘n vriendin sou kon maak.