Ratings1
Average rating5
We don't have a description for this book yet. You can help out the author by adding a description.
Reviews with the most likes.
As jy wil weet hoe min dit neem om ‘n gesin te wees sodat ‘n familie saam kan groei na begrip, lees Heimwee.
As jy wil weet wat ‘n ma dryf om haar gesin agter te laat en tot watter uiterstes sy sal gaan om haar kinders te beskerm, lees Heimwee.
Magspatrone in hierdie gesinne uit twee eras laat jou dankbaar voel dat jyself in die hedendaagse lewe nie meer onderworpe is aan manlike gesag en onderdrukking nie. Erfsondes maak dat mense hulleself nie waardig ag of hulle gevoelens nie durf verwoord nie.
Hierdie is die beste liefdesroman van 2022!
Lees Heimwee.