Ratings1
Average rating4
Andi Niemand is op die punt om die groot 30 te slaan en het, so voel dit haar, nog weinig bereik. Wat het van die plan geword om vir Sarie te skryf? Of om haar doelgewig te bereik? En waar is die held wat veronderstel is om aan haar sy te staan?
Reviews with the most likes.
There are no reviews for this book. Add yours and it'll show up right here!