Ratings1
Average rating5
Reviews with the most likes.
Ek is eenvoudig sprakeloos oor die boek wat Wegkomkans gaan onttroon as baie mense se gunstelingboek oor die jare.
Soos sy voorganger, ‘Wegkomkans', is Marita van der Vyver se filmiese vervolgroman, ‘Laaste kans', ‘n belangrike tydsdokument wat ons angs, vrees en onsekerheid aan die vooraand van die Covid-19-inperking treffend uitbeeld sonder om ooit in somberheid te verval.