Ratings1
Average rating3
"Die Kongo, 1961: n Man word koelbloedig vermoor en sy geliefde word vir dood agtergelaat. Drie en vyftig jaar later kry Caz Colijn n oproep wat haar kluisenaarsbestaan uit mekaar ruk. In Belgi ︠waar sy haar en haar dogter se herkoms probeer naspoor, word dit duidelik dat di ̌land se koloniale verlede net so n groot impak op haar lewe gehad het soos die apartheidsjare in Suid-Afrika. Die oproep wat professor Luc DeReu ontvang, is minder traumaties. Ook hy word egter uit sy wentelbaan geruk toe die vrou wat hy kwalik neem oor sy pa se voortydige dood, weer sy jandooilewe betree. Intussen moet Erevu en sy kleinseun die nks̕i wat hulle meer as vyf dekades gelede ontneem is, opspoor om hulle heilige taak uit te voer. Wanneer hierdie groepie mense se paaie kruis, stuur dit nogmaals op moord af"--
Reviews with the most likes.
There are no reviews for this book. Add yours and it'll show up right here!
Featured Series
1 primary bookOffer-tweeluik is a 1-book series first released in 2015 with contributions by Chanette Paul.