"Vir drie dinge het Afrikaans sy gelyke onder geen ander taal nie: vry, swets en spookstories vertel. Spookverhale is so deel van ons tradisie en herkoms dat die beste pogings van die verligte tye waarin ons leef om hulle te verdryf, nie slaag nie. Kom maak kennis met 'n paar van die bekende, minder bekende en selfs heeltemal onbekende gedaantes wat in die donkerste ure van die nag in die huise en oor die vlaktes van ons land hul ontstellende opwagting maak"-- Back cover.
Reviews with the most likes.
There are no reviews for this book. Add yours and it'll show up right here!